Kleur kom nooit alleen nie
Sign up to use

We may earn a commission. Learn more.

Kleur kom nooit alleen nie

Antjie Krog2000
Sign up to use
In 'n paar opsigte verskil hierdie digbundel van Antjie Krog se vorige werk: vir die eerste keer beweeg die verse ook buite Suid-Afrika - elders in Afrika en ook Europa. Die verse staan in die teken van 'n soeke na identiteit op die kontinent en die vind van 'n plek binne die Afrika-bestel.

We may earn a commission. Learn more.

Reviews

No reviews yet.
Be the first to write one.

Highlights

No highlights yet.
Be the first to share one.