
In print
Ebook
Audiobook
Library
We may earn a commission. Learn more.
Toorbos
Karoliena Kapp is 'n alleenkind. Haar pa is vroeg-vroeg deur 'n weerligstraal doodgeslaan en sy het die bos aanvaar as haar oermoeder. Sy is mooi en word gou raakgesien deur Johannes, 'n boswerkerskind wat hom uit die wurggreep van armoede losgewikkel het. Nog voordat sy twintig is, word sy met hom afgetrou en moet sy haar plek as dorpsvrou volstaan. Maar Karoliena gebruik die eerste kans om weg te loop. Die dag na die troue weet sy: Sy het verkeerd gekies. Sy het van die bos af weggevlug en haar vryheid verruil vir 'n kou. Nou is sy bang, en sy vat die pad terug. Terwyl die pietjiekanarie sonder ophou roep: Wie's-jy, wie's-jy."
Reviews
No reviews yet.
Be the first to write one.
Highlights
No highlights yet.
Be the first to share one.