Prooi

Deon Meyer2018
Sign up to use
Griessel en Cupido soek nie dié yskoue docket nie. Johnson Johnson, oud-poliesman, se lyk is gekry langs die treinspoor in die Karoo. In Bordeaux geniet Daniel Darret sy eenvoudige lewe, tot hy verplig word om nog een keer te jag - op die korrupte president van sy tuisland. Kan die Valke hom betyds keer? Kan Daniel die Russiese agente ontglip wat hom probeer elimineer? En gaan Bennie als oorleef om eindelik vir Alexa Barnard te vra om te trou?
Photo of SvD
SvDJan 8, 2022
5 stars

No highlights yet.
Be the first to share one.