Nadia da Silva Sep 1, 2021
Sewe-en-veertig
In print
Ebook
Audiobook
Library
We may earn a commission. Learn more.
Sewe-en-veertig
Mosela Mosholi, 'n ou pel, bel Sarah op 'n wintersoggend wakker. Mosi se rekenaars voorspel 'n vierde moord op 'n toeris en Sarah met haar kuberkrakerkennis moet kom help. Sarah sleep haarself uit die bed en bel vir Jaap. Mosi is in die moeilikheid en Jaap is al raad wat sy het. Nog 'n verbluffende roman deur die meester-krimiskrywer Irma Venter.
Reviews
Highlights
No highlights yet.
Be the first to share one.