Skoenlapper

Irma Venter2012
Sign up to use
Iewers tussen Dar es Salaam en Arusha ontmoet die joernalis Alex Derksen vir Ranna, 'n vryskutfotograaf wat nie oor haar verlede wil praat nie. Wanneer die lyk van 'n IT-biljoener na vloede op 'n strand uitspoel, blyk dit Ranna is met rede geheimsinnig. Waarom anders stel die polisie skielik in haar belang?"

Reviews

No reviews yet.
Be the first to write one.

Highlights

No highlights yet.
Be the first to share one.