In print
Ebook
Audiobook
Library
We may earn a commission. Learn more.
Die tuiskoms (eBoek) Hy het weggedraai van alles af, maar sy familie weier om moed op te gee
Luke, die Baxters se trots en enigste seun, het sy rug gekeer op alles wat voorheen vir hom saak gemaak het: sy geloof, sy familie en sy geliefde Reagan. Reagan is op die punt om geboorte te gee aan haar kind, maar Luke is nog onbewus van sy vaderskap. Hierdie verlore seun besef nie dat die geheim wat uit sy verlede na vore gaan kom sy lewe, soos hy dit ken, vir altyd gaan verander nie. Maar Luke is nie die enigste een in die Baxter-familie wat ’n lewensveranderende geheim saamdra nie ... In DIE TUISKOMS moet Luke weer ’n manier kry om terug te keer na die familie wat hom so liefhet en na hom verlang, maar hoe? En wat sal ’n jong brandweerman bereid wees om te doen om die Baxter-familie weer bymekaar te bring en ook sy eie plek in hul midde te vind? DIE TUISKOMS is die derde boek in die gewilde VERNUWING-reeks.
Reviews
No reviews yet.
Be the first to write one.
Highlights
No highlights yet.
Be the first to share one.