Gelukkige maat, gelukkige huwelik (eBoek)

Gelukkige maat, gelukkige huwelik (eBoek) Die wedstrydplan vir 'n wen-huwelik

Dit maak nie saak of jou huwelik op pad na ’n oorwinning is, in ernstige moeilikheid is of selfs net ’n halftyd-motiveringspraatjie nodig het nie. Jy sal baie goeie raad in GELUKKIGE MAAT, GELUKKIGE HUWELIK kry om ’n sterk en suksesvolle huwelik te bou. Pat en Ruth Williams baseer die boek op die volgende beginsels: • seën jou huweliksmaat • bou mekaar op • deel jou ware self • raak jou maat aan in liggaam en gees Pat en Ruth moedig mans aan om die beste leiers, minnaars en luisteraars te wees en bemagtig vroue om die beste vennote en spelers in ’n wenverhouding te wees. Tesame met die vrae vir oordenking sal dié boek paartjies help om vas te byt ten spyte van die lewe se uitdagings. GELUKKIGE MAAT, GELUKKIGE HUWELIK beklemtoon die noodsaaklikheid daarvan om ’n Christus-gesentreerde huwelik te ontwikkel en daarmee vol te hou.
Sign up to use